Tuesday, 31 July 2018

My draak

My draak se naam is Dean Ambros.Hy is bekend.hy het verskillende op sy vel. Hy is klein,maar Hy is vinnig. Hy het groot oë. Hy het ‘n baie lang stert. Hy is nie ‘n gewone draak nie. Hy kan vuur uit sy neusgate blaas. Dit is baie gevaarlik. Sy vlerke is nie so lank nie, maar hy kan hardloop. Hy het blink oe. Hy lyk regtig kwaad, maar hy is eintlik koel. Sy arms en bene is klein. Hy is ook baie vet, anders as ander drake. Hy het twee stukkende tande. Hy het twee naels. Sy naels is nie skerp nie.

No comments:

Post a Comment